“Dit is ons visie om ‘n tuiste te skep vir hulle wat seergekry het langs die pad, die verwardes, die gefrustreerdes, die siekes en die wat vasgevang is in een of ander probleem. Vir hulle wat vrymaking soek, heling, genesing, aanvaarding, hulp, hoop, vergifnis, leiding en die wat bemoediging nodig het.”

Jes. 61:1 en Luk. 4:18

Program vir Julie 2026

Woensdag 1ste
19:00 Die Vollies
Sondag 5de
09:00 Nagmaaldiens
Woensdag 8ste
19:00 Die Vollies
Sondag 12de
09:00 Erediens
Woensdag 15de
19:00 Die Vollies
Sondag 19de
09:00 Erediens
Dinsdag 21ste
Skole heropen
Woensdag 22ste
19:00 Die Vollies
Saterdag 25ste
10:00 Genadevriende
Sondag 26ste
09:00 Erediens
Woensdag 29ste
19:00 Die Vollies

Stel jy belang om die maandelikse program in jou e-pos te kry. Klik op die knoppie hier onder.

Teken in op ons nuusbrief

WORD OP HOOGTE GEHOU!

Will jy graag die maandelikse program ontvang? 😎

This field is required.

Ons spam nie! Lees ons privaatheidsbeleid vir meer inligting.

VEK Hartenbos – Inligting
Sondae

Oggenddiens

09:00

Sondae

Kinderbediening

09:00

Sondae

Woordskool

17:30

Woensdae

Damesbiduur

10:00

Woensdae

Jongvolwassenes

19:00

Dr. Louis Schutte

Pastoor

082 454 2768
lschutte@iafrica.com

Bertie Supra

Ondervoorsitter

083 675 4472

Michele Schutte

Pastorie

082 303 6433

Hendrik Bezuidenhout

Webmeester

082 486 4016

Ons Adress

31 Kammassiestraat

Hartenbos 6520

Ps. Louis Schutte (Voorsitter)
Bertie Supra (Ondervoorsitter)
Theuns Coetzee (Tesourier)
Berrie Geldenhuys
Riaan Grobbelaar
Willie Janse van Rensburg
Peter Harris-Webster
Johan Schoeman
Louis Frederick Schutte

ABSA Mosselbaai

405 396 6675

Tjekrekening

Die Volle Evangelie Kerk van God

in Suidelike Afrika

ʼn Beknopte Historiese Oorsig
Insluitend die Totstandkoming en Uitbouing van die Hartenbos-gemeente

Met die volkstigting van Blankes in Suid-Afrika, het talle mense uit onder andere Holland, Frankryk en Engeland na Suid-Afrika toe gekom om hier ʼn nuwe tuiste te begin. Onnodig om te sê dat daarmee saam het elkeen met sy eie kerkoortuigings en kerkordes hier aangeland en so het dit dan gebeur dat verskillende kerkgenootskappe in die land gestig is.